Idoné Jansen

Idoné Jansen Idoné Jansen Idoné Jansen

Ouderdom

18 jaar oud

Tuisdorp

Potchefstroom

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Volkskool Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd mal oor daisies - dit simboliseer onskuld, reinheid en nuwe begin. Ek dink dit is juis wat matriekafskeid vir my simboliseer - einde van skooljare maar die begin van nuwe fase. Ek het geweet dat ek daisies op een of ander manier by my rok wou insluit. En dan het ek die "bling" element gesoek. Ek het in 2023 my eie besigheid begin en hekel is deel daarvan. Deur hierdie rok kon ek en my ma die ideale ma en dogter projek aanpak, ek deur die blomme te hekel en sy die naaldwerk! Dit was so spesiaal om dit saam met my ma te kan doen aangesien ons die goed en die uitdagings saam kon tackel en baie herinneringe maak. Ook het ek geweet my rok is een van sy soort.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media