Helena Steyn

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie styl rok is my droomrok al van laerskool af maar ek wou hom in blou gehad het. Ek het toe n geel rok aan gepas en dadelik verlief geraak op die kleur. Dit is toe ek besluit het om MY rok te laat maak deur n baie talentvolle, griekse dame net die naam van Joanna.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Randburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My laesrkool self is 100% my inspirasie vir hierdie rok gewees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink my gunsteling deel van die rok is die kleur wat so mooi by my vel pas.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media