Helen Fourie

Hoërskool Fichardtpark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is absoluut mal oor die see en groen is my kleur, daarom wou ek graag n besonderse groen rok he wat by my oë en persoonlikheid pas. My naam beteken "lig" of "skitterrende oorwinnaar" en daarom my keuse van die besonderse blink materiaal.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Fichardtpark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag n stylvolle rok hê wat pas by my persoonlikheid- spontaan, sprankelend en lus vir die lewe waarin ek die hele aand gemaklik kon dans. Die lae hals, rug en bandjies wat skuins na agter oor my skouers strek het die rok vir my uniek gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lae rug met oorgetrekte knopies en die vloeiende, blink materiaal was my gunsteling aspekte van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media