Heili van Landsberg

Hoerskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ma het my rok ontwerp en gemaak. Ek het n inspirasie prentjie gehad en ons het daarvan gewerk. Ek wou die my feeverhaal ontluiking maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Kempton Pak

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Na n donker stryd en tyd in my lewe met veral boelie, het ek met hulp deur dit gekom. Ek het ligter gevoel en wou die swart roet (soos aspoestertjie) van my af was. Ek het die ligblou en styl gekies om my soos die prinses te laat voel wat ek verdien om te wees. Die lint asook waardeur lint geryg is is hergebruik van my ma se trourok van 10 jaar gelede. Ek het soos n skoenlapper uit n kokon gevoel...

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Baie blink, die gevoel aan my lyf, hoe my hart uit my borskas gespring het toe ek die rok aantrek. Die feit dat n paar stukke materiaal my kon transformeer. Die feit dat dit vroulik, sag en fee-agtig was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media