Hazel-Mé Janse van Rensburg

Hoërskool Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is ver van my gewone keuses, en ek het dit gekies om myself uit my comfort zone te daag.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Dr Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het hierdie rok gekies omdat ek 'n persoonlike groeigeleentheid in my styl wou ontgin. Hierdie rok verteenwoordig 'n nuwe era van selfvertroue en selfontplooiing vir my. Little by Little. Ek glo dat dit my help om 'n sterk, selfversekerde boodskap oor selfaanvaarding en die wil om uit te brei na nuwe ervarings oor te dra. Dit is 'n simboliese stap in 'n nuwe rigting vir my en 'n kans om myself te ontdek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Nadat my rok n totale gemors was Om my rok aantetrek die middag van die Matriekafskeid en Sjoe ekt asemrowend gelyk en te sien hoe wonderlik Mamma, my Sussie Natasha, Ouma's en Huishulp, so hard gewerk het om my droom in 2dae te laat waarword. Dit is 'n pragtige herinnering aan my matriekafskeid. Dit wys dat die ware skoonheid van so 'n geleentheid nie net in die rok self lê nie, maar in die liefde, samewerking en toewyding van die mense om jou heen.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media