Hanzelle Bekker

BHS

Ouderdom

18

Skool

BHS

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my rok gekies omdat dit regtig by my persoonlikheid pas dit is eenvoudig maar tog baie elegant, en dit het my gemaklik laat voel en tog is dit alle matriek meisies se dag waar hulle wil voel “alles” gaan oor hulle.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets hê wat nie net mooi is op foto’s nie, maar ook iets wat ek oor ’n paar jaar nog met trots kan terugkyk asook iets wat net nie net in die kas gaan hang maar weer gedra kan word , My inspirasie was ’n kombinasie van moderne styl en ’n bietjie van die drome wat ek nog altyd oor my matriekafskeid gehad het

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel was definitief die kleur en die rug detail omdat dit n groot deel van my persoonlikheid speel , dit het my spesiaal en selfversekerd laat voel, maar ek moet erken my heel gunsteling oomblik was die fotosessie saam ons fotograaf – sy was besonders en het die ervaring nog meer spesiaal gemaak

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media