Hanri van der Watt

Bet-El Christelike Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My ontwerpkeuse was 'n kombinasie tussen twee foto's op Pinterest wat ek gekombineer en geteken het. Dit was gemaak deur Johan Wolmarans van Port Elizabeth.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my matriekafskeidrok was om soos 'n feë prinses te kon voel in 'n rok wat vleiend is en pas by my persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die pragtige blink detail op die bo-stuk, die sagtheid van die materiaal op my vel en die gemaklike beweeglikheid daarvan as ek draai.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media