Hannah Dunne
Augsburg Landbougimnasium
Tuisdorp
Durbanville
Skool
Augsburg Landbougimnasium
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ontwerp deur Elmarie Britz from House Of Maria Collective
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My gunsteling kleur is blou en ek is mal oor rokke wat mens laat voel asof jy vlieg wanneer jy in die rondte draai.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid sou nie moontlik kon wees sonder sekere mense in my lewe nie. My rok herinner my aan die wie vir my omgee en by my bly staan. Die klein dogtertjie drome binne my kon ek uiteindelik uit leef in die rok van my drome.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Toe ek al my vriendinne en vriende kon sien in hul rokke en pakke. Almal het goed gelyk en gevoel. Dit was lekker om te sien hoe die mense om my floreer.
Planne vir na matriek
Ek wil oor see gaan studeer, werk en toer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Reisiger
Datum van matriekafskeid
2025-10-02