Haley Degenaar

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dir kleur is roos goud en die rok pas soos n handskoen . Die rok het n tule bo-oor wat klein steentjies ophet . Die rok onder die tule is vol paillette wat glinster in die son.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om my kinderdrome te laat waar word. Toe ek klein was het ek altyd blink rokkies aangetrek en ek het baie van glinsterende klere gehou. Ek dink my matriekafkseidrok het dit baie goed verteenwoordig en my liefde vir pink en "glitter" goedjies uitgebeeld .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die tule . Dit het my soos n ware prinses laat voel . Ek het ook van die gleuf gehou ,dit het bygedra tot die moderne styl.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media