Grete Kirstein

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Flambojant

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is van kleins af mal oor pêrels en ek assosieer dit met spesiale oomblikke en plekke in my lewe. My ma het pêrels op haar troue gedra en ek het pêrels by my oorlede ouma gekry. Ek is ook vreeslik lief vir die see en pêrels herinner my daaraan. Ek wou die mooiste voel wat ek kon op my matriekafskeid en ligpienk met pêrel-detail was die perfekte kombinasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

As dogtertjie was my gunsteling tydverdryf om “dress-up” te speel en met my ma se hoë hakke rond te loop.My matriekafskeid rok was die “full circle” oomblik om vir klein Grete te wys hoe ver ek in die lewe gekom het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media