Gizelle van der Merwe
Hoërskool Pionier
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie is die rok wat my storie vertel sonder woorde . Die wit - staan vir vrede wat ek met myself gevind het . Die rooi blomme - staan vir die vurigheid waarmee ek die lewe aanpak . Dis nie net n rok nie , dis hoe ek voel wanneer ek daarin staan : self versekerd en vry .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my rok is defnitief die blomme ek voel dit beskryf my as persoon en hoe ek al deur my hoërskool loopbaan floreer het . Die kleur speel ook n rol , hoe rooier hoe mooier !
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02