Gizelle van der Merwe
Hoërskool Pionier
Ouderdom
19
Skool
Hoërskool Pionier
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My matriekafskeid rok is n elegante wit ontwerp , versier met rooi blomdetail - n sagte kombinasie van eenvoud en kleur . Die “V - nek” is stylvol en vroulik met n oop rug wat n natuurlike vloei van blomme wat beweging en grasie uitbeeld .
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie is die rok wat my storie vertel sonder woorde . Die wit - staan vir vrede wat ek met myself gevind het . Die rooi blomme - staan vir die vurigheid waarmee ek die lewe aanpak . Dis nie net n rok nie , dis hoe ek voel wanneer ek daarin staan : self versekerd en vry .
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunstelling deel van my rok is defnitief die blomme ek voel dit beskryf my as persoon en hoe ek al deur my hoërskool loopbaan floreer het . Die kleur speel ook n rol , hoe rooier hoe mooier !
Datum van matriekafskeid
2025-10-02