Giselle Maritz

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie het begin met die beeld van ’n vrou wat op haar mooiste lyk, dansend in die middel van ’n balzaal onder liggies wat soos sterre bo haar glinster. Ek het saam met Diaan Daniels gewerk om daardie droom tot lewe te bring,elke kristal en hulle plek op my rok is met sorg beplan totdat my visie ’n werklikheid geword het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die oop rug is 100% my gunsteling deel. Dit simboliseer vir my die sagtheid én krag van ’n vrou, ’n elegante deel van haar liggaam wat selfvertroue en skoonheid uitstraal.Die rug en die ontwerp rondom dit wys die lig wat elke vrou in haar dra. Wanneer ek die rok aantrek laat dit my voel asof ek meer as net geklee is, ek word omsluit met selfvetroue en elegansie. Daar is iets besonders daaraan, dit wys om die aandag te vra nie,maar om stil krag en vroulike grasie uit te straal.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media