Gisele Joubert
Ouderdom
18
Tuisdorp
Rustenburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My insperasie was meestal my persoonlikheid. My rok is plain en uniek op sy eie manier. My sussie het my geinspireer om my rok te verf aangesien sy dit 3 jaar terug ook gedoen het.
