Gerlie Burger

Hoërskool Wilgerivier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die inspirasie vir my rok was die klasieke en elegante ontwerp met vloeiende lyne en kleur. Daarteenoor is dit ook n tydlose ontwerp wat in die toekoms steeds relefant en in die mode sal wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Wilgerivier

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was soos 'n legkaart vir my. Van jare mejuffrou Suid Afrika kyk, verskeie sosiale platforms deursoek asook n fantastiese ontwerper het alles in plek geval!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my was dit beslis die blink van die stene en pêrels asook die vloei van die romp gedeelte.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media