Genevieve Malherbe
Hoerskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Waterkloof Ouditorium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Uniekheid, en nie die normale allerdaagse rok patrone nie. Ek hou van "anders" wees met 'n bietjie "flair", "pizzazz" en baie van my persoonlikheid.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die vleiende beeld wat die oop rug toppie en bree band romp vir my van agter af geskep het.
Die goue blink broekie onder die romp was die kersie op die koek, die fokuspunt vir almal wat van voor af kyk.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02