Gaby le Roux

Hoërskool Bastion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ‘n unieke materiaal en kleur. Dit het ‘n “mermaid” styl met ‘n gleuf en ‘n sleep wat vloei wanneer ek loop. Die boonste deel van my rok is ‘n mengsel van verskillende tipe “lace”. Dit vorm alles my droom rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bastion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok se inspirasie is n mengsel van al my idees vanaf ek klein was tot en met nou. Ek droom al van kleintyd af oor my matriekafskeid. Ek het ‘n verskeidenheid van my idees van oor die jare bymekaar gesit en met die hulp van Tannie Ninette by Natalia Jefferys is my perfekte rok gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is moeilik om net een deel te kies, maar as ek nou moet kies sal dit beslis die unieke kleur en die gemaklikheid van die rok wees.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media