Gaby Hall
Ouderdom
18
Tuisdorp
Graaff Reinet
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Volkskool Graaff Reinet
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het n rok met tossels op die rooi tapyt gesien n paar jaar terug en ek het net geweet dat ek op my matriekafskeid ook so iets wou doen. Dit het so vrolik en vroulik gelyk en ek was mal oor hoe dit beweeg het.
