Farron Benans

Hoërskool Labori

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Couture rok gemaak van naak kleur met silver "Twinkle" tulle gepaard met vel kleur illusie gaas en +- 5500 pêrel krale en 3 verskillende groottes. Special ontwerp deur Rene Alexander.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

26 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het van kleins tyd gese my matriekrok moet uniek wees en anders. Die "pearls "het my inspireer want n" pearl "is iets wat nie in oppervlak gevind word nie, maar diep onder die see. My droom was om soos n prinses te lyk. Die oomblik toe ek die finale aanpas doen was n droom wat waar geword het. My matriekrok het n nuwe lug in die tonnel gebring dat alles moontlik is jy moet net vas hou aan jou drome.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief my skouers ,nek en die afronding van my rug. Daardie dele toon my postuur en gee uniekheid. Die manier hoe die pearls uiteen gesit is, so perfek in verskillende grote.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media