Eunike de Wet

Hoërskool Frans du Toit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok wat Ek oorspronklik wou gehad het was nie beskikbaar nie en ekt toe die rok op Shein gesien wat my baie herriner het aan die vorige een. Ek was dadelik verlief op die rok en het slegs 'n paar veranderinge op die rok gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling kleur is groen en ek wou iets gehad het wat my vol selfvertroue maak voel het

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die patroon wat die sequence's gemaak het en hoe dit van groen na blou/pers kleur verander het in die lig

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media