Eunice Campher

Hoërskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag ‘n rok gekry het wat op meer as een manier gedra kan word Korset met verskillende bandjies asook ‘n lang romp en ‘n kort romp afhangende van die geleentheid wat hom voordoen kan ek my “look” verander soos gepas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

‘ n Cinderella rok met Rapunzel se kleure

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die mooi maak gedeelte Hare Grimering Rok en die herineringe Fotos

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media