Emma Vernon

Hoër Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n eenskouer-rok met materiaal wat van daardie skouer af gedrapeer is. Die onderste deel van die rok is 'n vol sirkel wat sag hang en elegant om my gevloei het as ek beweeg het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Meisieskool Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek kyk elke jaar na al die rokke wat vir hierdie kompetisie ingeskryf word. Ek het deur die jaar 'n paar fotos bymekaar gesit met goedjies waarvan ek baie gehou het. Ons het later met die ontwerper, Alec Roux, se leiding besluit wat die ontwerp sou wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek wou van die begin af 'n rok met 'n unieke kleur dra. Die rok het 'n laag turqouise tulle onder die navy tulle wat dit laat lyk asof die kleure verander wanneer ek beweeg. Dit gee die rok lewe.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media