Emma-Mari Wagner

Leeuwenhof Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur die welbekende Carien Otto van Carien Couture. My rok is drie rokke gekombineer in een. Carien het met die eerste ontmoeting my opgesom as uniek en elegant en het my persoonlikheid absoluut geweerspieël in my rok. Elke steentjie op my rok is met die hand vasgewerk. Daar is n totaal van 12 000 steentjies op my rok. Ek wou n gevoel van gebreekte glas op my rok hê, en Carien was n meester op hierdie gebied.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Leeuwenhof Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Gigi Hadid se bekende ‘peacock dress’ deur Versace by die Met gala wat die effek van gebreekte stained glass gee, het my geïnspireer. Ek wou ook die effek van glitter wat op my lyf geplak is hê, en Carien was n absolute meester om hierdie te laat realiseer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die shimmer en bling van my rok het my soos n regte HOLLYWOOD STAR laat voel. Dit het gevoel asof ek in glitter gedip was. Ek het die RED CARPET moment verdien en ge-own. Die sleep was vir die DRAMA effek en ek het dit goed afgepull. The moment has come and gone en ek kyk met nostalgie terug na my rok en my OOMBLIK.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media