Emily De Freitas

Jan van Riebeeck

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het geweet ek wou iets “eenvoudig” hê waarin ek myself kon wees en voel. Ek wou nie hê die rok moes my oorskadu nie maar wou nogsteeds spesiaal voel. Alec Roux het my visie n realiteit gemaak - die rok is sag en vryvloeiend in n sagte geel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Jan van Riebeeck

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek dra gewoonlik net neutrale kleure en wou graag n kleur hê wat subtiel uitstaan en my ophelder. N sagte geel was dadelik my keuse. Geel is n energieke, warm kleur en ek het gevoel dit teenwoordig my die beste.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die kleur en die rug detail en dat Alec my visie n realiteit gemaak het, van my eie prentjies en sketse. Die rok was presies wat ek wou hê.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media