Elzane Smith
Hoërskool Lydenburg
Tuisdorp
Lydenburg
Skool
Hoërskool Lydenburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Claire Klopper het dit gemaak maar dit was my eie ontwerp.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die rok was my eie keuse wat my persoonlikheid uitbeeld.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die rok is wie ek is, my persoonlikheid. Blink en vrolik.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Dat ek op die rooitapyt kon loop en my rok vir almal kon wys.
Planne vir na matriek
Ek wil graag gaan onderwys studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Skitter soos glitter
Datum van matriekafskeid
2025-10-02