Elzanè Labuschagné

Pionier Hoërskool Vryheid

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok beeld my persoonlikheid uit. Die blomme herinner my ook aan die quote “she can grow like a flower even after a forest fire” Die rok beeld ook hoe kleurvol die lewe eintlik is , jy moet net “stop and look around”.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geïnspireer deurom uit te staan met my blomme rok en nie die bling bling mode van vandag nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die blomme & beslis die nude champagne kleur.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media