Elsune Le Roux

Hoërskool Jeugland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is Sy Konings blou A-snit met ń sagte patroon van kant, uit gewerk deur my ouma. My “cape” is deur n klere ontwerper gemaak van die vrystaat.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Jeugland

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek droom al vanaf ek hoërskool begin het oor my Matriekafskeidrok. Ek het altyd op pintrest rond gespeel en idees by mekaar gesit totdat ek n volle prentjie van my rok gehaad het. Ek het ook altyd op n saterdag aand My Matriekafskeid gekyk op kyknet wat vir my idees gegee het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My MatriekAfskeidrok se gunsteling deel is seker die halsnit.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media