Elske Stander

HOËRSKOOL JOHN VORSTER NIGEL

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die kleur gekies om by my vriend se pak te pas. Die prinsesstyl rok het my soos 'n prinses laat voel. Enige meisie wil mos iewers in haar lewe soos 'n prinses voel en behandel word.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media