Elsje Fleming

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was elegant en stylvol, maar ek wou ñ helder glinsterende rok hê wat by my persoonlikheid pas. My rok is ontwerp deur die ontwerper Daleth Wilmans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Met die uitsoek van lap het die helder blink groen lap my oog gevang, want die lap reflekteer my uitgaande persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die elegansie en stylvol van my rok waarin ek heelaand gemaklik rond beweeg het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media