Elsje Beyers

Hoer Meisieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Omdat ek in n meisieskool is wou ek graag stylvol en soos n dame voel en lyk Die rok en kleur het vir my voldoen aan daardie vereistes

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoer Meisieskool Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Eenvoud en elegansie Wou n tydlose gevoel he

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Na die aanpas van my rok was al my drome van matriekafskeid waar geword. Die kleur van die rok was n elegante rok en die styl daarvan was n statige, vroulike rok met n elegante gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media