Elsie Wannenburg

KLERKSDORP HOERSKOOL

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Anel Botha se rokke het nog altyd my aandag getrek, daarom was Calvers my eerste stop toe ons begin soek na die perfekte Matriekafskeid rok. Toe ek die rok aanpas het ek dadelik gevoel soos 'n prinses. Calvers het klein veranderings aangebring om my persoonlike afdruk op die rok te sit. Klein blommetjies op die rok is vervang met pêrels en die strikke is ook bygesit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

KLERKSDORP HOERSKOOL

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om soos 'n prinses te voel was my inspirasie. Van kleins af moes my Ma vir my prinses en feetjie rokkies. Dan het ek en my sussie die tuin rond gedans en tussen die blomme huisies vir feetjies en kaboutertjies gemaak. Die klein dogtertjie droom het my nog altyd bygebly. Die dag toe ek die rok pas het ek weer soos 'n feëprinses gevoel en geweet dit is die rok wat my strokiesverhaal gaan waar maak

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok was eintlik vir my perfek maar die strukke het my speelsheid en energie uitgebeeld en die pêrels ‘n simboliek dat ek ‘n Pêrel is vir Jesus.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media