Elryn Fourie

Elryn Fourie Elryn Fourie Elryn Fourie

Ouderdom

18

Tuisdorp

Nelspruit

Skool en dorp/stad van skool

Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd gedroom van ’n matriekrok met intense "Hollywood-rooitapyt glamour" wat heeltemal anders as die res is. Ek en my ontwerper het die snit spesifiek beplan om my lyf perfek te pas.

Op die ou end het my Hollywood-golwe, die grimering, die rok én die venue se atmosfeer net perfek saamgesmelt. ’n Mens kry net een aand om regtig te glinster, en ek wou my oomblik hê om helder te skitter!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media