Elrike Renken

Hoërskool Frikkie Meyer

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n plaasmeisie was ek in die diepkant gegooi. Ek het nie geweet waarin ek belangstel nie. Ek wou graag hê my rok moet my persoonlikheid weerspieël. Soos in elke sprokies verhaal word die meisie in nood gered deur n ridder op n wit perd. In my verhaal was dit die ontwerper van my rok, Johan Botha. Ek het geweet my rok moet blou wees maar nie n eentonige blou nie. Die binneste laag van my rok is n toegeruste silwer vonkel materiaal en die twee buitenste lae is twee verskillende skakerings van teelblou. Verder het my rok fyn hand gewerkte pêrels en "sparkles" op

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was opsoek na iets anders, n rok waarna jy twee keer moes kyk. Ek wou graag uitstaan. My mamma het die idee vir my rug opgespoor en verder het Johan Botha dit omskep in dié rok van my drome

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die fyn details en die verskillende skakerings van strepe om die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media