Elri Geldenhuys
Hoërskool Randburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Makietie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van die begin af geweet blou is my kleur. Dit aksentueer die kleur van my oë en laat my pragtig voel. Ek is mal oor satyn en pêrels, die pêrels is ingebring om die eentonigheid van die kleur te breek.
Ek wou 'n oop rug gehad het met los hare wat daar oor hang.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek wou met kleur en tekstuur, gemak en elegansie skep. Ek wou soos 'n prinses voel en ek het dit beslis reggekry
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04