Elnet Venter

Hoërskool Lydenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elegante silwer rok met n slit en n oop rug.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Lydenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inseprasie was om anders en elegant te lyk en dit is presies wat hierdie rok vir my gedoen het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het gehou van die unieke silwer kleur, maar oor die algemeen was alles van die rok nèt perfek!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media