Elize-Marie Oosthuizen

Hoerskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets uit my gemaksone gekies het iets wat niemand sou verwag het by my nie.Dus het ek met die gemaklike maar tog asemrowende rok gegaan.Die vrou wat my rok gemaak het kom nou al n geruime tyd saam in ons familie.Sy het my ma se trou rok ook gemaak.Weens my ligte vel was dit vir my moeilik om die perfekte material te kies waarna ek my pa ingeroep het om my te help die finale besluit te neem.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het gesoek vir iets wat my elegant,uniek en stylvol laat voel en lyk.Ek het klomp fotos en idees bymekaar gesit om my droom rok te vorm.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rug was my heel gunsteling met sy unieke patroon.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media