Eliske Esterhuizen

Die Hoërskool Wagpos

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is ‘n gewone kleindorpie meisie wat die klein dinge van die lewe geniet. Almal ken my in my denim en sandale. Maar vir een dag wou ek Cinderalla wees, waar niemand my herken nie. Met ‘n rok wat soos blare in die wind waai, sag wapper op die maat van die natuur se lied

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Hoërskool Wagpos

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ouma het altyd gese: Daar is net 2 dae in ‘n meisie se lewe wat sy soos ‘n prinses kan lyk – jou matriekafskeid en jou troudag. Ek was maar net 7 jaar oud, en die woorde het altyd by my gebly. Maar hoekom tevrede wees met ‘n prinses status, as jy ‘n GODIN kan wees? Met my rok het ek ‘n kombinasie van Cleopatra en die Griekse Godin Aphrodite ingedagte gehad. Albei vroue wat vereenselwig word met skoonheid en liefde

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat die rok deel geword het van my. Dat ek die rok kon maak, nie die rok my nie

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media