Eliané Burger

Bergsig Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag n elegante rok hê. Die kleur en materiaal keuse was vir my baie belangrik. Met die ontwerp en lengte van die sleep skep die illusive van meer lengte.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bergsig Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n tydloos wees en nie die norm volg nie. Die materiaal verander van kleur Soos die lig op hom skyn, so Hy lyk heeltyd Anders.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die material wat Anders vertoon.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media