Elcke Coulson

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is ń vloeiende mia satyn piebk rok met kant blomme en uitstaan bloome. Die rok het n groot oop rug en ń v-hals.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die lente bloeisels en die griekse togas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die oop rug en blomme.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media