Elchani Burger
Hoërskool Bastion
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Verekas (My weergawe van 'n pou van kleins af)
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit was net die perfekte en mooiste rok wat ek gesien en gepas het. Ek wou heeltemal iets anders en uniek gehad het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit gee my selfvertroue en laat my mooi en spesiaal voel.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-13