Elani Swanevelder

Hoërskool Brandwag Benoni

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was mal oor die idee van lank, elegant en sjiek maar tog ook nog bietjie pret met die kortbroek onder. Ek het dit geniet om die romp gedeelte te kon afhaal en te dans sonder n klomp materiaal onder my voete. Tog het ek steeds mooi gelyk en voel

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brandwag Benoni

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die idee in n tydskrif gesien en vandaar geskaaf aan die rok tot dit my unieke idee was

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My korset gedeelte. En ook die unieke kleur.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media