El-zaan Palm

Hoërskool Ferdinand Postma

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My kêrel se tannie, Tannie Shani, wat besonderse rokke ontwerp het my rok gemaak. Ek het al 2 jaar gelede geweet dat ek wil hê sy moet hom maak toe sy my sussie se rok ook gemaak het. Ek het nie veel van ‘n idee gehad oor hoe my rok moet lyk nie, net hier en daar ‘n idee gehad en sy het met dit gegaan en my droom rok gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ferdinand Postma

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was by ‘n troue waar die bruid ook een van Tannie Shani se pragtige rokke gedra het en dit, saam met van my idees, het my rok tot ‘n realiteit gebring.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Glo dit of nie, maar my rok het sakke gehad!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media