Duané Le Roux

Hoërskool Grens

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom rok is ontwerp deur ń vrou wat vanaf ek 2 jaar oud is al my model rokke gemaak het. Sy kon nog altyd met net ń foto die perfekte rok skep , presies soos wat ek dit altyd wou gehad het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ń hele prentjie in my kop gehad van hoe ek gedroom het dit moet lyk , ek wou ń “klassieke” maar tog ook ń mooi styl gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dat dit anders maar ook presies soos wat ek wou hê dit moes lyk en dit baie my smaak uitbeeld. Die lekker daarvan was die saam ontwerp , die materiaal kies , na verskillende ontwerpe kyk en uiteindelik my prentjie skep en alles bymekaar inpas wat my droom rok ń realiteit gemaak het. Dit was definitief die grootste hoogtepunt.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media