Dónel Uys

Hoërskool Piet Retief

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nog altyd n ligte blou rok gehad het wat n oop rug het en n lang sleep met n slit soos elke meisie graag n slit wil hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Prinses Diane se trou rok was al van kleins af vir my ń inspirasie oor hoe ek graag eendag my matriekafskeid of trou rok wou hê en toe word dit ń realiteit. Ek wou soos n prinses karakter voel en te dankie aan yk_bespoke het sy my droom waar gemaak en vir my n rok gemaak met n lang sleep met baie emosie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek sal sê my lang sleep van my rok want almal het die prentjie gehad in hul kop Dónel gaan met n stuiwe rok op daag net soos ek vir al die balle gedra het, en hier kom n heeltemal ander kant van Dónel met n lang ligte blou sleep wat om en by 2m agter my gesleep word.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media