Dominique Loock

Hoerskool Frikkie Meyer

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Selfrespek.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou hê my rok moet iets wees waarin ek mooi en gemaklik voel, met die kleur wat by my pas en my meer laat uitstaan en my persoonlikheid weerspieël.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dis baie persoonlik. Omdat my ma nooit n matriekafskeid gehad het nie voel dit asof ek ons altwee se drome waar gemaak het en haar kan trots maak. Ek voel hoe my ma alles vir my probeer die beste maak en hoe hard sy vir my gewerk het om die matriekafskeid rok te kry vir my en net vir my die beste kon gee vir hierdie groot dag in n my matriek jaar so herinneringswaardig te maak.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media