Dominique de Villiers

Hoerskool Stoffberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My lyf is nie aan die skraal kant nie, ek het nie gevoel dat die "tipiese" matriekafskeidrok my sou pas nie, so ek het besluit om vir iets te gaan wat vir my liggaam sal werk as ook my persoonlikheid wys.Ek wou gaan vir 'n kleur wat anders was in vergelyking met wat ek in die verlede gesien het, die blomme gee 'n meer realistiese voorkoms aan die rok wat presies is waarvoor ek gegaan het. Met die bordeaux-lint voeg dit 'n kleurkontras by die sagter kleure van die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Stoffberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het presies geweet wat ek wou hê nadat ek vir Elle Fanning by die première van Malificent gesien het en daarna was ek ingestel op die idee van die rok, en het natuurlik 'n paar veranderinge gemaak om by my eie styl te pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is beslis die bors deel met al die realistiese blomme.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media