Dilane
Hoerskool Lichtenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir hierdie rok kom uit die idee van elegansie en selfvertroue. Ek wou 'n rok hê wat uniek en stylvol is. Ek het gekies vir 'n ontwerp wat moderne styl kan weerspieël.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok is die korset-borsstuk met sy fyn krale en steentjie. Dit laat my rok besonders lyk
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03