Dihané Crafford
Hoërskool Zwartkop
Tuisdorp
Centurion
Skool
Hoërskool Zwartkop
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
House of Superior Clothing
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het dadelik gesien hoe uniek die rok is, en die kleure was perfek!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit het my baie selfvertroue gegee, en dit het my persoonlikheid goed weerspieël. Ek wou graag 'n rok dra wat elegant is, maar tog ook klasiek.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ons het met 'n Porche arriveer wat baie spesiaal was, en die rooi tapyt het die aand perfek begin. Die aand saam met my vriendinne is iets wat ons vir altyd sal onthou!
Planne vir na matriek
My planne is om 'n graad in binnehuisontwerp te gaan studeer. Die graad is 'n 3 jaar kursus, daarna beplan ek om my Meestersgraad te voltooi.
Gunsteling woord in Afrikaans
Asemrowend
Datum van matriekafskeid
2025-10-04