Didi-mari Posthumus

Hoerskool Vryburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het via pinterest prentjies gekry van rokke met vlinders. Saam met my ontwerper tannie het ons gesit en die rok aanmekaar gesit in 'n prentjie. Die oomblik toe die prentjie klaar geteken is, het ek geweet dit is my rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Vryburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou soos 'n feetjie voel omring deur vlinders. Vry en uniek

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die verskeie kleure vlinders wat oor my rok verspreid was en party wat drie dimensieel uitgestaan het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media