Desiré Groenewald

Hoërskool Parys

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My hele idee van my rok was dat n mens dit nie net sommer van my kon verwag om te dra nie, die agterkant die voorkant veral die "Mini" onder my groot stuk rok, Die kleur van my rok moes my as mens verduidelik En dit sal wees "Inspiring" en dis hoe ek wil he mense moet my sien is in daai manier

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja en dis n aand om veraltyd te onthou

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was Die kleur van die rok die light blue idee ek die kleur gekies omdat dit my ouma se gunsteling kleur is wanneer daai kleur op die see verskyn sal sy vir my n foto stuur en so het ek haar nooit gese van die kleur van my rok nie want ek wou daai "suprise look" gesien het as sy my rok sien en ek dit gekry en n mens sal nooit daai spesiale oomblike vergeet nie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeid rok is die Rug gedeelte en My rok wat in n "Mini Skirt" kon verander het en die feit dat mense nie rerig kon sien dat die groot stuk van die rok kon af kom nie

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media